Alle Kaapse strande weer oop

tad Kaapstad sê al sy strande wat weens riool-oorstromings gesluit moes word, is weer aan die publiek oopgestel. Verskeie van die stad se gewildste strande, insluitend die Vishoek, Strand en Small Bay, strande moes tydelik gesluit word na pompstasies probleme ervaar het weens beurtkrag. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…