Alkohol is grootste uitdaging met padveiligheid

Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê verkeersbeamptes moet streng wees met motoriste wat drink en bestuur. Hy het by die bekendstelling van die nasionale feestyd-padveiligheidveldtog in Gauteng gepraat. Lesufi sê die regering moet ʼn wet aanvaar dat geen persoon wat agter ʼn stuurwiel inklim, alkohol mag gebruik nie. Hy voeg by alkohol is een van die grootste oorsake van padongelukke in die provinsie: