Alex Shimuafeni weer Namibiese statistikus-generaal

Die Namibië Statistieke-agentskap het Alex Shimuafeni as statistikus-generaal en uitvoerende hoof heraangestel. Die NSA sê in ‘n mediaverklaring dit is tevrede met Shimuafeni se leierskap. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *