Aktiviste het geen vertoue in COP-leiers nie

Inheemse klimaataktiviste van die Amasone sê hulle hou nie veel hoop uit dat hulle voorvaderlike grond beskerm sal word nie. Daar is ook min vertroue in die wêreldleiers wat tans by die COP 26 beraad is. Een so aktivis Helena Gualinga, ‘n inboorling van die Amasone, het haar mening so verwoord…