Aktivis Van Reenen haal Guardian-lys

Die Namibiese LGBTQ-aktivis die 27-jarige Omar van Reenen het die lys van mees inspirerende persone vir 2023 van die Britse koerant The Guardian, behaal. Van Reenen het baie hard gewerk in die afgelope jaar om die regte van die LGBTQ-gemeenskap, en hulle beskerming, te waarborg. Van Reenen sê die jeug moet mobiliseer omdat ons vanjaar na die stembus gaan.