Aktivis sê geslagsgeweld vererger in NamibiëOctober 22, 2021

Die vlak van geslagsgeweld in Namibië vererger. ‘n Man van Otjomuise het homself vandag aan die polisie oorgegee nadat hy laasnag sy polisiebeampte-meisie, die ma van vier kinders, in Agste Laan in die hoofstad verwurg het. Menseregte-aktivis, Rosa Namises sê aan Kosmos 94.1 Nuus die hoë lewenskostes, werk- en finansiële verliese en daarmee saam armoede kan bydraende faktore tot sommige van hierdie voorvalle van geweld wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *