Air Belgium, in samewerking met Air Link, vlieg na SA

Air Belgium het vandag in vennootskap met Air Link met direkte vlugte na Suid-Afrika begin. Die Airbus A330neo het vanaf Brussel na Johannesburg en Kaapstad gevlieg. Vlugte na Kaapstad en Johannesburg vind nou weekliks op Woensdae en Sondae vanaf die Brussel Lughawe beskikbaar, terwyl retoervlugte vanaf Suid-Afrika na België op Maandae en Donderdae beskikbaar is. Volgens die bedryfshoof, Nomasonto Ndlovu, is dit ‘n positiewe verwikkeling vir die toerisme-sektor: