Agt vas vir verkiesingsintimidasie in Limpopo

Agt mense is gearresteer omdat hulle volgens berigte gemeenskapslede gekeer en geïntimideer het by die kieserregistrasielokaal by die Masemola-stamkantoor in Limpopo. Hulle het ook agente van partye gedreig. ʼn Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die verdagtes sal vandag in die hof verskyn: