Agra gaan pienk vir OktoberSeptember 5, 2023
Dit is vanaand die Central Select-veiling by die Agra/Bank Windhoek-ring op die skougronde. Behalwe vir die uitstekende aanbod, maak Agra Veilings ook sy veldtog vir ‘Pink October’ bekend. Die geleentheid begin nou soos Paul Klein, bestuurder van Agra Veilings verduidelik.