Agnes baklei teen verbod op 400m vir Christine, Beatrice

Sportowerhede in die land het bevestig dat pogings om toelating vir Christine Mboma en Beatrice Masilingi te verkry om aan die 400-meter deel te neem, duur voort. Die Namibiese sportminister Agnes Tjongarero sê hulle konsulteer op die oomblik met Suid-Afrikaanse owerhede wat hulle geveg het met Caster Semenya. Tjongarero het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.