Afwesigheid van geweld in SA ‘n goeie teken

‘n Politieke ontleder van die Vrystaatse-universiteit, Ntando Sindane, sê die afwesigheid van geweld tydens gister se plaaslike owerheidsverkiesing in die buurland, is ‘n goeie teken. Geweld was altyd ‘n kenmerk van verkiesings in Suid-Afrika: