Afwesigheid belemmer parlement se werksaamhede

Die Nasionale Vergadering word al meer gereeld belemmer in sy werksaamhede omdat lede afwesig is. Dit is veral die geval waar kennis vir ‘n vraag gegee is en die vraag aan die betrokke LP gevra is. In onlangse tye is ‘n aantal vrae oorgestaan of uitgestel na die volgende sitting omdat die respondent afwesig is. Kosmos 94.1 Nuus het met Graham Hopwood, die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing gesels….