Afrika tweekampkampioenskappe word in Windhoek aangebiedOctober 16, 2021

Die Namibiese Driekampfederasie bied vandag en môre die Afrika tweekampkampioenskappe in die hoofstad aan. Vir meer besonderhede sluit ons aan by Roual Spangenberg die president van die Namibiese Driekampfederasie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *