‘Afrika-leiers het net politieke kennis’

Reaksie word ontvang op die aanmerking deur die Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa wat sê ná twee dekades van ekonomiese hervorming is die vermoë van talle Afrika-lande beperk, om makro-ekonomiese beleidsrigtings vir volhoubare ekonomiese herstel te ondersteun. Die bekende Ekonoom in die buurland Dawie Roodt het sy mening so verwoord.