Afrika-inentings: Dit gaan oor baie meer as billike verspreiding

Afrika se inentingstatus bly in die nuus en die Wêreldgesondheidsorganisasie het talle male beroepe gedoen vir billike verspreiding van entstowwe maar, volgens die Simonis Storm-ekonoom Theo Klein, gaan dit nie oor billike verspreiding nie… daar is baie meer ter sprake. Hy verwoord sy mening so…