AfriForum tree aan in plaaslike regerin

Die buurland se burgerregte-organisasie AfriForum het tydens ‘n mediakonferensie die Sentrum vir Plaaslike Regering bekend gestel. Die Noordwes Munisipale Aanwyser is tydens dieselfde geleentheid bekend gemaak. Die sentrum se Bestuurder, Eugene Brink, sê Suid-Afrika beleef reeds ‘n geruime tyd ‘n munisipale krisis. Daarom is die soektog na antwoorde en die vervulling van ‘n waghondfunksie belangriker as ooit tevore. Hy voeg by dat minder as 10 persent van Suid-Afrika se munisipaliteite skoon oudits ontvang: