AfriForum kan appelleer in Kill the Boer-saak 

Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het bevestig die gelykheidshof in Johannesburg het hulle verlof toegestaan om teen die Kill the Boer-saak teen die EFF, leier Julius Malema en partylid Mbuyiseni Ndlozi te appelleer. Die hof het in Augustus beslis die gesang is nie haatspraak nie. AfriForum se Ernst van Zyl sê die organisasie het die jongste uitspraak verwelkom: