African Wildlife Consultative Forum in Kasane in Botswana gehou

Die jaarlikse African Wildlife Consultative Forum is in Kasane in Botswana gehou Die forum het ‘n diverse groep belanghebbendes, senior regeringsamptenare, professionele jagverenigingleierskap, gemeenskapsgebaseerde ondersteuningsorganisasies, internasionale beleidskenners en natuurlewebioloë bymekaar gebring om kwessies oor die volhoubare gebruik van wildbewaring regoor Afrika te bespreek. Dries van Coller, die sekretaris-generaal van die Sustainable Use Coalition in Suider-Afrika, het dit bygewoon en met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.