Wes-Kaap ent derde meeste mense in

Die Wes-Kaap het tot op datum die derde meeste mense in Suid-Afrika teen covid-19 ingeënt. Gauteng het al meer as 290 000 mense ingeënt, Kwa-Zulu Natal meer as 280 000 en in die Wes-Kaap het meer as 170 000 inwoners reeds hul inspuiting ontvang. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, is aan die woord.