ADS ENABLED

Ramatex, Rhino uit, ministerie skep self beddens

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula, het gesê Ramatex se eienaar het in 2020 ‘n jaar se gebruik aangebied en die Rhino Garment Factory se aanpassings sou te duur gewees het dus, is 709 ekstra beddens geskep by bestaande fasiliteite regoor die land met 30 hoësorg beddens in die getal.