Adjunkminister van gesondheid vanaand saam met Copps 94.1

Die Namibiese adjunk-minister van gesondheid, dr. Esther Muinjangue, gaan vanaand vanaf agt-uur tot middernag die span van Copps 94.1 in Windhoek vergesel. Francois Lottering sê aan Kosmos 94.1 Nuus waarna luisteraars vanaand op die teen-misdaad realiteitsprogram kan uitsien.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *