Adjunk-president Mabuza van Suid-Afrika gaan Rusland toe vir mediese konsultasie

Adjunk-president David Mabuza van Suid-Afrika gaan Rusland toe vir ‘n mediese konsultasie. Volgens die buurland se presidensie is dit ‘n opvolg konsultasie na mediese konsultasies wat die hy reeds in die Russiese federasie gehad het. Die presidensie het nie uitgewei oor die toestand van die adjunk-president nie.