ActionsSA verbind tot veelparty-koalisie in Tshwane

ActionSA in Gauteng is ernstig verbind tot ‘n veelparty-koalisie in Tshwane en om die ANC uit enige plaaslike regering te hou. Die party het teen die voorstel-verslag oor ‘n ongevraagde bod van 26 miljard Suid-Afrikaanse rand van ‘n energiediensverskaffer gestem. ActionSA se provinsiale voorsitter, Bongani Baloyi, sê die party het nie ‘n probleem met ‘n koalisie nie, maar wel ‘n probleem met die burgemeester, Randall Williams.