ActionSA hou beleidskonferensie

Die president van ActionSA, Herman Mashaba, sê hulle het begin met die beplanning van ‘n nasionale beleidskonferensie om oplossings vir Suid-Afrika se probleme te vind, wat pragmaties is en nie akademies of ideologies nie. Die konferensie sal onderwysers, dokters, verpleegkundiges, polisiebeamptes, aanklaers en groot- en kleinsakelui betrek. Die woordvoerder van ActionSA, Lerato Ngobeni, sê die fokus moet op die ekonomie wees: