ActionSA gaan hof toe oor gesondheidswet

ActionSA sê hy het sy regspan opdrag gegee om voor te berei vir ‘n dringende hersiening van die regulasies van die Nasionale Wet op Gesondheid in die Hooggeregshof sou daar volgehou word daarmee in hulle huidige vorm. Die regulasies is op die 15de van verlede maand vir openbare kommentaar beskikbaar gestel. Lerato Ngobeni van ActionSA sê die regulasies maak nie voorsiening vir aanspreeklikheid deur besluitnemers nie, wat die geleentheid skep vir magsmisbruik…