ACC hou streeksvergaderings

Een van die mandate van die Teenkorrupsie-kommissie is om maatreëls te aanvaar om die voorkoming van korrupsie in openbare en private organisasies te voorkom. Openbare deelname is belangrik om verhoogde deursigtigheid en aanspreeklikheid te bevorder. Dit is waarom die ACC tans raadgewende streeksvergaderings hou. Josephina Nghituwamata, Die ACC se Kommunikasiebeampte sê aan Kosmos 94.1 Nuus die vergadering op Opuwo in die Kunenestreek het goed afgeloop met goeie deelname van die publiek.