Aanslag tot San moet verander

Die leier van die PDM-party McHenry Venaani sê die aanslag wat die regering volg ten opsigte van die opvoeding en onderwys in die San gemeenskap is verkeerd. Die gemeenskappe ontsnap nie die siklus van armoede nie en dit kom voor oral waar hulle hulleself in die land bevind… Venaani het bygedra tot die gesprek in die Nasionale Vergadering oor die waarde van kultuur.