Aanpassings aan SA energiebeleid

Energie-ontleders in Suid-Afrika sê Eskom se beskikbare energievermoë het verlede jaar van 84,5 persent in 2011 tot 66,6 persent getuimel. Een energie-ontleder, Chris Yelland, sê indien hierdie week ‘n aanduiding is, sal die projeksies vanjaar laer as 64,7 persent wees. Intussen het President Cyril Ramaphosa vandag aanpassings aan die buurland se energiebeleid bekend gemaak. Ramaphosa sê energie is die kern van ekonomiese groei…

Projekte wat elektrisiteit opwek sal steeds onderhewig wees aan permitte van die betrokke owerhede om te verseker hulle voldoen aan die vereistes.