AA vra ANC-regering vir hulp met brandstofprys

Die Outomobiel-assosiasie in Suid-Afrika doen ‘n beroep op die minister van finansies, Enoch Godongwana, om ‘n moontlike oplossing vir die hoë brandstofpryse te vind wanneer hy volgende Woensdag sy eerste begrotingsrede lewer. Woordvoerder Layton Beard sê die land het te kampe met reuse en ingewikkelde ekonomiese uitdagings en die brandstofpryse vererger dit. Brandstof word in die buurland belas terwyl die prys plaaslik gesubsidieer word. Beard sê die ANC-regering moet oplossings oorweeg wat tot verbruikers se voordeel sal wees:

Beard sê Godongwana behoort weer te kyk na die heffings wat op verbruikers afgedwing word: