Geen regering kon hiervoor voorberei nie

Die Covid-pandemie saai wêreldwyd verwoesting in hospitale en huise. Mense verloor daagliks geliefdes en hospitale kan nie meer die talle pasiënte en liggame hanteer nie. Volgens kenners is dit ‘n aanduiding dat beide ontwikkelde en ontwikkelende lande nie gereed was vir so ‘n pandemie nie. Dr. Ndumba Kamwanyah, ‘n plaaslike politieke ontleder, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.