Baba in asdrom in Rocky Crest gevind

‘n Baba is vanoggend in ‘n asdrom in Rocky Crest in die hoofstad gevind. Volgens adjunk-kommissaris Chrispin Mubebo van die Khomas-polisie is die toestand van die baba nog nie bekend nie en lede is nog op die toneel.