Die grens, doeane en die osoon – alles kom onder die loep
Die handelsministerie sal vanaf Woensdag tot Vrydag ‘n werkswinkel hou oor die uitdagings van spesifieke osoonafbrekende stowwe en handelskwessies. Dit sal veral kyk na hoe doeane en aksyns met handel in die stowwe aanpassings kan maak, soos Elijah Mukobonda, woordvoerder by die handelsministerie verduidelik.