So werk die nuwe minimumloon vir plaaswerkers
Die onderhandelinge vir die hernuwing van die minimumloon vir plaaswerkers is suksesvol afgehandel. Die Namibiese Landbou-unie sê die nuwe ooreenkoms is op 1 September deur die vier partye – vakbonde van boere en plaaswerkers-verenigings – onderteken. Die 10 persent verhoging skop op 1 Oktober vanjaar in. Danie van Vuuren, administratiewe bestuurder Landbouwerkgewers-vereniging het meer.