Esau-borgaansoek: Die vermeende misdrywe is alles op video vasgelê

Die borgaansoek van die oudminister Bernhardt Esau duur steeds voor regter David Munsu voort. Die hoof ondersoekbeampte van die Teenkorrupsie-kommissie Andreas Kanyangela getuig steeds en is vanoggend deur Esau se regsman, advokaat Florian Beukes ondervra…

Kanyangela sê dit is alles op die Anatomy of a Bribe-video vasgevang.

En dit klink so…