Dodetal van ineenstorting van Miami-gebou styg tot vierJune 25, 2021

Die dodetal in die ineenstorting van die multiverdiepinggebou in Miami in Florida het tot vier gestyg ná nog lyke onder die puin gevind is. Swaar reën belemmer die reddingspogings van enige mense wat dalk nog onder die rommel vasgekeer is, berig internasionale media.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *