Jhb se waardasierol onder die loep, Outa is vies
Die Organisasie teen Belastingmisbruik dring aan op deursigtigheid deur die Stad Johannesburg oor die 2023-proses vir die Algemene Waardasierol. Volgens die organisasie het die stad kennisgewings bedien om meer eienaars van eiendomme in staat te stel om beswaar te maak teen die waarde van hul eiendomme. Outa se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê daar is ‘n wanverhouding tussen eiendomstarief-inflasie en stilstaande eiendomswaardes. Hy sê ‘n gebrek aan voldoende gesprekvoering het minder besware oor oënskynlik oorgewaardeerde eiendomme tot gevolg gehad: