Vrede bevorder in SAOG onder Geingob-voorsitterskap
Namibiese President Hage Geingob woon tans as voorsitter van die SAOG-orgaan oor politiek, verdediging en veiligheid-samewerking, die 43ste Gewone SAOG-beraad van staatshoofde in die Angolese hoofstad Luanda by. Geingob sal sy voorsitterskap van die orgaan-troika aan die inkomende voorsitter, President Hakainde Hichilema van Zambië oorhandig. Die perssekretaris en woordvoerder van die Presidensie, dr. Alfredo Hengari, sê Geingob het baie bereik tydens sy termyn as voorsitter…