NWR bied groot afslag om plaaslike toerisme te bevorderAugust 10, 2023

Namibia Wildlife Resorts bied vanaf Augustus tot 31 Oktober spesiale aanbiedinge van tot 50 persent afslag vir Namibiërs en SAOG-burgers by sekere van hul oorde aan. Die oorde sluit in die Ai-Ais-warmwaterbronne en spa, Hardapdam , Gross Barmen, Popa-valle, Namib Naukluft en Waterberg. Hierdie ongelooflike geleentheid stel plaaslike inwoners en SAOG-inwoners in staat om die asemrowende natuurskoon van Namibië te ervaar teen pryse vanaf so laag as 295 Namibiese dollar. Die woordvoerder van NWR, Nelson Ashipala het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…