Vroue moet politiek betree, gaping in gelykheid sluit
Meer vroue word aangemoedig om aktief te wees en ruimte in die politiek op te neem. Die ANC se Loyiso Masuku meen die politieke landskap kan nog baie meer doen om vroue in verskeie rolle van leierskap te inkorporeer. Die buurland herdenk vandag Vrouedag. Masuku sê strukture en beleide speel ook ‘n rol in die sluiting van geslagsgelykheidsgapings: