Namibië neem deel aan 4 sportkodes by Statebondspele
Die Jeug-Statebondspele skop vandag in Trinidad en Tobago af en duur tot 11 Augustus. Die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee het vier Namibiese spanne gestuur wat die land in vier sportkodes sal verteenwoordig. Vir atletiek is ses Namibiese atlete gekies, vir driekamp vier, asook twee elk swemmers en atlete. Kosmos 94.1 Nuus het met Roual Spangenberg van die Namibiese Driekamp-vereniging gesels…