Eerste skeiding in Eskom se instellings voltooi
Eskom sê die skeiding van die kragverskaffer in drie instellings – opwekking, verspreiding en transmissie – is ‘n strategiese doelwit en sleutelaspek van sy regrukplan. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ‘n transmissie-lisensie van 25 jaar aan die Nasionale Transmissiemaatskappy uitgereik. Eskom se tussentydse woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die besluit oor die transmissielisensie is ‘n belangrike mylpaal in die wetlike proses van die transmissie-afdeling: