Dis Banyana teen Argentinië by die Wêreldbeker môreJuly 27, 2023

Banyana Banyana pak Argentinië môre by die Vroue-wêreldbeker voor hulle Dinsdag teen Italië kragte meet wat hulle laaste wedstryd in Groep G is. Die Afrika-kampioene moet die twee wedstryde wen om na die volgende fase deur te dring, ná Swede hulle verlede naweek in hulle openingswedstryd geklop het. Die afrigter Desiree Ellis sê hulle almal fiks en gereed vir die wedstryd: