Dalton: Capu gesels oor hofsaak, advertensiebordeJuly 25, 2023
Die vermeende diefstal en slag van die Rehoboth Weimaraner Dalton is steeds in die nuus. Die verdagtes sal weer Maandag op die dorp verskyn en die Civilian Animal Protection Unit, Capu, vra dat diereliefhebbers opruk na die hof. Maar, intussen het advertensieborde in die verband ook groot reaksie, veral in die Noorde, uitgelok. Capu-stigter Charne Wasserfall het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.