Britse Arbeidersparty lê goeie plan voorJuly 18, 2023

Die leier van die Britse opposisie, die Arbeidersparty sê hulle het duidelike planne vir die land en die planne is uiteengesit. Die regerende Tories het die afgelope tyd veld verloor met verskeie skandale, veral met Boris Johnson, en ander krisisse binne die party. Sir Keir Starmer sê daar is ‘n handvol kwessies waarop gefokus moet word.