Besettingsyfers aan die kus lyk beter vanjaarApril 4, 2021

Besettingsyfers by kusbestemmings is volgens berigte die Paasnaweek aansienlik beter as verlede jaar.Die gasvryheidsbedryf aan die kus is oor die algemeen tevrede.Ivan Kasozi die algemene bestuurder van een van die hotelle.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *