Smutss Hall-koshuis op UK gaan nuwe naam kryJune 21, 2021

Die Universiteit van Kaapstad se raad het die besluit goedgekeur om die koshuis Smuts Hall wat na generaal Jan Smuts vernoem is, te herdoop. Todat ‘n nuwe permanente naam aangewys word, staan die koshuis as Upper Campus Residence bekend.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *