Nóg kameelperde sal na Angola verskuif word
Nóg Namibiese kameelperde sal na die Iona Nasionale Park van die buurland Angola verskuif word nadat die diere vir dekades lank nie meer in die suidweste van die land was nie. Die Giraffe Conservation Foundation het 14 langnekke is oor ‘n afstand van 1 300 kilometer vanaf die omgewing van Otjiwarongo na die Iona-park van die verskuif. Die park gaan deel vorm van die beoogde Iona-Skedelkus-oorgrenspark met Namibië. Die stigting wat die verskuiwing gefinansier het, het die stap as ‘n reuse-sukses vir bewaring bestempel. Jackson Hamutenya van die stigting het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…