Stadspolisie bekyk jou nou van boJune 21, 2021
Die Windhoekse Stadspolisie het ‘n hommeltuig aangeskaf om te help met misdaadvoorkoming in die hoofstad. Die hommeltuig sal volgens die hoof van die Stadspolisie, Abraham Kanime handig te pas kom in die verband. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.