KZN-misdaadoperasie plaas 9 400 agter tralies in 30 dae

Die LUR vir Vervoer, Gemeenskapveiligheid en Samewerking in KwaZulu-Natal, Sipho Hlomuka, het die inhegtenisneming van meer as 9 400 verdagtes verlede maand, verwelkom. Die inhegtenisnemings het deel uitgemaak van misdaadbestrydingsoperasies in al 11 distrikte. Die woordvoerder van die departement, Thando Biyela, sê die verdagtes is vir misdade, insluitend moord, verkragting, geweld en onwettige dwelmbesit, in hegtenis geneem: