SA-opposisie hou beraad in Augustus vir ’24 verkiesing

Ses opposisieleiers van die DA, die IVP, die Vryheidsfront Plus, ActionSA, die National Freedom Party, die United Independent Movement en die Spectrum National Party gaan volgende maand ‘n geskiedkundige nasionale konferensie in Ekurhuleni aanbied. Dit is ter voorbereiding vir die 2024-verkiesing. Michael Beaumont van ActionSA, sê dit is ‘n groot oomblik vir Suid-Afrika en gepas omdat dit by Emperor’s Palace in Kemptonpark plaasvind, waar die oorspronklike Kodesa-onderhandelings in die 90’s ook plaasgevind het en tot die geboorte van demokrasie gelei het: